VryeAfrikaan8 - Stern report - die Stern-oorsig


VryeAfrikaan8 - Stern report - die Stern-oorsig

VryeAfrikaan, Vol. 3(18). 15 Dec. 2006.

Prof James Blignaut

Op 30 Oktober vanjaar het die hooggerespekteerde Britse ekonoom, Sir Nicholas Stern, die sogenaamde Stern-oorsig oor die ekonomie van klimaatsverandering bekend gestel (Eng. Stern review on the economics of climate change, beskikbaar by http://www.hmtreasury. gov.uk/independent_reviews/stern_review_economics_climate_change/sternr eview_index.cfm). Sommige noem die oorsig reeds die “Stern warning” wat sinspeel op beide die outeur se naam en die erns waarmee die saak benader moet word.

Link to complete article.

http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=780

Browse these categories as well: Articles in other languages (view from English version of site), Africa